Anna-Marie de Villiers van die Paarl: AWEBSA Beginner: Update January 2015

Die hok is klaar en wag nou vir die nuwe intrekkers.

dev 1 dev2

Op 13 Januarie 2015 het Anna-Marie verjaar en AWEBSA, danksy Rynier, het op dieselfde dag 5 pare barheads afgevlieg na haar toe in die Kaap as geskenk om mee te begin.

Barheads is voels wat nog in baba vere is en wat nog moet verveer na volwasse vere toe. Budgies verander nogal baie in hoe hulle lyk na die eerste verveer en dan weer na die tweede verveer.

Gaan kyk gerus na die fotos van haar nuwe geveerde kinders op ons Facebook bladsy:

https://www.facebook.com/groups/1549250465297629/

Leave a Comment